Telephone: 021 946 2675      Facsimile: 086 484 3888
Email Us: bellville1@retail.spar.co.za

gallery/spar logoand tops

PHYSICAL ADDRESS : Bellville Mall, Corner of Voortrekker Road and Bill Bezuidenhout Avenue, Bellville, Western Cape, South Africa
Telephone: 021 946 2675      Facsimile: 086 484 3888      Email Us: bellville1@retail.spar.co.za

SPAR TRADING HOURS :  Monday to Friday | 07h00 to 22h00   Saturday and Public Holidays | 08h00 to 22h00  Sunday | 08h00 to 20h00

TOPS TRADING HOURS :  Monday to Saturday | 09h00 to 20h00   Sunday | 11h00 to 18h00

gallery/chicka logo
gallery/platterslogo
gallery/rewardslogoplain
gallery/loyaltykard_card_artwork_bellville_kwikspar

Morné en Annalise

Hiermee wil ek die Bellville SPAR se bestuur en personeel bedank vir die uitstekende diens wat altyd ontvang word, meer spesifiek die afgelope paar weke waar groot bestellings geplaas is vir funksies en alles is optyd gelewer soos versoek, met goeie kwaliteit produkte.

‘n Spesiale dankie ook aan Neville in die slaghuis en Mercha in die bakkery wat altyd goeie diens lewer, en op kort kennisgewing behulpsaam is as daar ‘n bestelling vir braai pakke of snack platters is.

Daar is ‘n advertensie van die SPAR wat verwys na My SPAR. Ek is bly dat ek na Bellville SPAR kan verwys as My SPAR, want daar is jy nie net ‘n kliënt nie maar word jy deel van die Bellville SPAR familie!

Groete
Jaco Baard